Wayne & Michelle

Ons troudag 15 Mei 2025 

114

Days

03

Hours

16

Minutes

46

Seconds

 

Ons Storie

Julie 2022

Toe ons Ontmoet

Ons het mekaar ontmoet op 'n dating app met die naam Koer – 'n moderne begin vir 'n tydlose liefdesverhaal.

9 Augustus 2022

Ons eerste "date"

Ons eerste "date" was 'n dag vol spesiale oomblikke. Ons het saam in Wayne se bakkie gery, met die wêreld voor ons en eindelose moontlikhede in ons harte. Alhoewel Wayne nog moes werk, het ons elke oomblik van die dag saam gekoester en 'n begin gemaak aan 'n storie wat ons lewens vir ewig sou verander.

28 September 2022

Gekys

Op 28 September het ons begin uitgaan en die volgende stappie in ons liefdesverhaal aangepak. Dit was die begin van ’n avontuur gevul met liefde, lag, en die belofte van ’n toekoms saam.

25 November 2022

Trek saam in

Op 25 November 2022 het ons 'n groot stap geneem en saam ingetrek. Dit was die begin van ’n nuwe hoofstuk, waar ons nie net ’n huis nie, maar ook ’n lewe saam begin bou het.

28 Desember 2023

Verloof

Op 28 Desember 2023 het ons verloof geraak – ’n magiese oomblik vol liefde en die belofte van ’n lewe saam. Dit was die perfekte afsluiting van ’n ongelooflike jaar en die begin van ons volgende avontuur. 💍❤️


Vier hierdie volgende mylpaal
saam met ons!

Trou Reelings

Diens

Donderdag, 15 Mei, 2025

15:45 - 16:00

Tres Jolie

Plot 22, Pieter road, Ruimsig, 1724

Onthaal

Donderdag, 15 Mei, 2025

17:30

Tres Jolie

Plot 22, Pieter road, Ruimsig, 1724

Ons Galery


Geen Kinders

Semi- Formeel

Geen Wit/Cream of groen nie


Geen Jeans

 

RSVP 15 Maart

Laat weet asseblief of jy saam met ons hierdie spesiale dag sal vier. As jy enige vrae het of meer inligting benodig, kontak ons gerus.

FAQ

Tres Jolie

Plot 22, Pieter road, Ruimsig, 1724

Semi-formeel.
Nota: Moet asseblief nie wit, cream of groen dra nie, en geen jeans nie.
Kom stylvol en gereed om hierdie spesiale dag saam met ons te vier!
 
Hierdie geleentheid is uitsluitlik vir volwassenes. Geen kinders sal toegelaat word nie. Dankie vir julle begrip!
Daar sal ’n geldkissie beskikbaar wees indien jy graag iets wil gee. Jou teenwoordigheid is egter die grootste geskenk!